465x Filetype PDF File size 0.14 MB Source: www.litnet.co.za
MEMORANDUM: Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal
Lees en kyk
1. Moontlike antwoorde:
Die doel van ’n strooibiljet is om iemand te oortuig om ’n bepaalde produk te aan te
koop/te gebruik. In hierdie geval ’n woordeboek/Die Pharos Junior tweetalige
woordeboek.
Hierdie strooibiljet adverteer die eienskappe/kenmerke van die Pharos Junior tweetalige
woordeboek met die doel dat die leser die woordeboek moet aankoop/gebruik.
2. Leerders in graad 4–7.
3. Vir hulp in die klaskamer soos die opsoek van voorbeeldsinne, meervoud en verkleining,
sinonieme en antonieme ensovoorts.
4. Elana Bredell en Henk Viljoen.
5. Per e-pos / telefonies per landlyn of selfoon / per faks
6. Die woordeboek het soveel ekstra hulp wat met skoolwerk en huiswerk kan help.
7. Versamelname
Manlik en vroulik
Dieregeluide
Die naam van die kleintjie van die dier.
TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
1. a) en
b) neweskikkende
c) Die Pharos Junior tweetalige woordeboek fokus op leerders in graad 4-7.
Die Pharos Junior tweetalige woordeboek het nuwe, unieke kenmerke.
2. Dit het ’n groot verskeidenheid het nuwe, unieke kenmerke.
3. (spik)splinternuut; blinknuut; kraaknuut
4. buitengewoon
5. a) skool-woor-de-boek b) senior c) jong; ouer
6. a) telefoon b) faksimilee c) sellulêre
7. a) jr. b) wdb. c) Afr. d) Eng.
a) gr.
8. Vier tot sewe; vyf duisend
9. a) homonieme b) Hy het al baie lank vir sy koffie gewag.
10. (c) wangetjie
11. a) juniortjie b) woordeboekie
12. graat: Die visgraat sit in my keel vas. Die beentjie van ’n vis word ’n graat genoem.
no reviews yet
Please Login to review.